KernApk
Apk bestanden voor Android
Korte info
Over het algemeen heeft apk-bestand Landbou.com (Landbouweekblad)(Landbou.com (Landbouweekblad) ) een beoordeling tussen 0 en 10. Dit is een cumulatieve beoordeling, de meeste van de beste apps op google play store hebben een beoordeling van 8 tot 10. Totaal reviews in google play store 0. Totaal aantal ontvangen vijf-sterren reviews 0. Deze app kreeg een slechte beoordeling door 0 gebruikers. Geschat aantal downloads schommelen rond 5,000+ downloads in google play store Landbou.com (Landbouweekblad)(Landbou.com (Landbouweekblad) ), te vinden in de categorie Nieuws en tijdschriften, met tags en werd ontwikkeld door News24. U kan hun website http://www.news24.com bezoeken of android@sa.24.com naar hen sturen. Landbou.com (Landbouweekblad)(Landbou.com (Landbouweekblad) ) kan op android-toestellen geïnstalleerd worden met 6.0(Marshmallow)+. We leveren enkel originele apk-bestanden. Wanneer één van de materialen op deze site inbreuk maakt op uw rechten, rapporteer het ons dan. U kan ook apk of Google downloaden en het draaien via android emulatoren zoals big nox app player, bluestacks en koplayer. U kan ook apk van Landbou.com (Landbouweekblad)(Landbou.com (Landbouweekblad) ) downloaden en het op android emulatoren draaien zoals bluestacks of koplayer. Versies van Landbou.com (Landbouweekblad)(Landbou.com (Landbouweekblad) ) apk beschikbaar op onze site: 1.56.2025020410, 1.0.1118. Nieuwste versie van Landbou.com (Landbouweekblad)(Landbou.com (Landbouweekblad) ) is 1.56.2025020410, werd opgeladen op 2025/19/02
Schermafbeeldingen van Landbou.com (Landbouweekblad)
Beschrijving van Landbou.com (Landbouweekblad)

Landbou.com is die digitale tuiste van Landbouweekblad, wat al langer als 100 jaar deel van Suid-Afrikaanse boere se lewe is. Met die Landbou.com-app kan jy op die hoogte bly van die jongste landbounuus, weerinligting wat saak maak en huidig ​​markpryse – alles gratis!

Jy kan ook gratis registreren om jou weerligging in te stel, verskeie landbounuusbriewe ontvang, jou gunsteling-artikels bêre om later te lees, en vrae instuur vir dr. Faffa Malan en sy span kundiges.

Word 'n intekenaar op die Landbou.com-app en toegang tot de jongste Landbouweekblad (nog voor dit die rak tref) én 'n argief van vyf jaar se uitgawes, sowel as elke uitgawe van ons speciale tydskrifte Boerekos, Boereplanne, Vee, Technologie en Herlewing. Ons span kundige landboujoernaliste en medewerkers, wat wetenskaplikes, ekonome en markspesialiste insluit, skryf ooronderwerp wat wissel van tegnologie en herlewingslandbou tot landbou-ekonomie en politiek vraagstukke.

Lees ook verskeie boeke soos dr. Faffa Malan se Vra die Veearts-reeks, Gids tot volhoubare produksie van weiding, en Theo Vorster se Familieboerderye in Suid-Afrika. As intekenaar kan jy ook na die nuutste episodes van Landbouweekliks kyk, waar ons door Suid-Afrika se besondere en suksesvolle boere kuier.

Landbouweekblad bied gereeld gewilde webinare aan vir 'n verskeidenheid van bedrywe, waar kenners inligting verskaf oor volhoubare boerderymetodes. As intekenaar kry jy toegang tot van dié webinare, sowel as afslag om dié webinare self by te woon. 'n Weeklikse nuusbulletin lig ook die belangrikste landbouinligting uit. Moet ook niet ons mooie kosredakteur Arina du Plessis, ook redakteur van Boerekos, misloop kosvideo's nie!

Als intekenaar, kan jy ook:
• Kommentaar lees en plaas bij artikelen;
• Luister na artikelen – van jy stroop of in jou bakkie ry;
• Drie artikelen per maand met jou vriende deel;
• 'n Eksklusiewe nuusbrief vir intekenare ontvang.

Ons hoor graag van jou! Stuur gerus vir ons 'n boodskap in die app onder Profiel/Kontak ons.

Versie geschiedenis Landbou.com (Landbouweekblad)
Nieuw in Landbou 1.56.2025020410
We hebben een aantal verbeteringen doorgevoerd om uw leeservaring te verbeteren. Wij horen graag van u, geef een beoordeling van onze app of laat een recensie achter.
Nieuw in Landbou 1.0.1118
Landbou.com is die digitale tuiste van Landbouweekblad, wat al langer als 100 jaar deel van Suid-Afrikaanse boere se lewe is. Met die Landbou.com-app kan jy op die hoogte bly van die jongste landbounuus, weerinligting wat saak maak en huidig ​​markpryse – alles gratis!
Beoordeel deze app
Meer info
Ander Landbou APK versies voor Android
Populaire Android apps